About Light Insurance

Our goal is to shed light on the gray area of insurance products and help you find solutions that will work best for you.

Benefit from a dedicated brokerage. Our qualified financial planners can compare quotes with the top insurers in South Africa to give you comprehensive and affordable premiums to save on insurance.

We take pride in understanding your needs and adding value where we can, no matter the type of lifestyle you lead or the industry you operate in.

From Life insurances, Investment to Home and car insurance and everything in-between. And given that we are a brokerage, you deal directly with passionate individuals who will look after you.

Oor Light Insurance

Ons doel is om die grys area in versekeringsprodukte te belig sodat ons jou kan help om uitvoerbare oplossings daar te stel vir jou finansiële posisie….

Trek voordeel uit n toegewyde makelary. Ons gekwalifiseerde finansiële beplanners kan kwotasies vergelyk en verkry van die top versekeraars in Suid Afrika om jou sodoende te verseker van bekostigbare premies en omvattende versekering op elke vlak.

Ons neem trots in die ontleding van jou finansiële situasie en is altyd besig om waarde toe te voeg waar ons kan,ongeag jou leefstyl of beroep wat jy beoefen

Lewensversekering, beleggings, huis en motor versekering asook elke moontlike tussen-in versekeringsbehoefte word deur ons makelaars aangespreek met die nodige kennis, kundigheid en passie om jou optimaal te versorg.